Tuesday, March 6, 2007

GAT KANT VAN N REEN DRUPPEL

GAT KANT VAN N REEN DRUPPEL

sty va stad sty va sue sant
strobe show teen die kant van die beton torings
ek verlang na a warm plek
tussen n liefde en n vuur op die strand

hier is a roadshow met n piekie ning street gang
hulle vra my 5 bob
ek het net 50 cent
ek loop aan agter my die vloekery en spoogery
verby die adult shop om die hoek langs die checkers

die shebeen
lang asem maide met borste wat uit val
ou mol oog manne drink met gedagte van geweld
ek vra vir n black label
750ml bruin glas bottel van bedrog
ek gooi my 5 rand
sty va trek van n sty va sue sant
die beats is stadig
die nat nag is laat
sty va pap
gesilingheid ken geen tyd

gat kant van n reendruppel
toe ek 18 was het ek vir n jaar myself ge-sofarise met al die slegte goed wat n mens aan jouself kan doen
tv bier seks dwelms laat aand rond hardloop op die strate slaap steel
18 is n goeie ouderdom om dom te wees

ek het myself in n onsukcessful telemarketing loopbaan probeer bevestig...tot my dame baas my genaai in hysbak
ek het probeer terug gaan maar ek kon nie haar lelike gesig weer sien nie

ek het met die doobie broers uitgehang op n gholfbaan laat nag terwyl helikopters met soekligte bo ons rond
ge fop fop fop en ons paranoia gegee

ek het my ma se kar gesteel en joburg toe gery om n band te check daan die sleutels toe gesluit en die ruit in ge skop ek moes terug ry in die koud van julie en my snot het gevrees

ek het my pa se whiskey gesuip en barney simon gebel en op hom geskreeu metal up your ass hy het daan alice in chains gespeel en ek en die honde het bos en getoor gegaan in elke hoek van die sitkamer

glas was ook hier gebreek

ek het die hele pretoria rond ge hitchhike van die noorde tot meisie se koshuise van my huis tot by jou huis
lifts van
swartes in trokke
families met probleme
jesus freak met n boskasie snor en stories van satan

maar nooit n lift van n sexy blonde in n convertable nie suprisingly

ek het een dag reguit in hillbrow gekom voor die dae van nigers en vullis
waneer digters en akteurs van die windybrow saam gekom om n dop te drink in pretoria straat
sokker fans en coked up moffies wat lepel le

losloop 18 jong en sonder idees maar baie spunk
duisende meisies wat my lyf wou he

die dae van
2 rand long toms
1 rand tequila
geen macdonalds
toebie maak op middenag
en mayonaisse rugby op die kombuis vloer

16 09 19 94
ek het my ego n feel gekry van n donkerkop meisie sy het die volgende oggend my hemp gesteel en verdwyn

die volgende week sien ek haar weer
en die week daarna begin ek somer n career
na n maand ek studeer
binne n jaar het ek n flat en oh my god
ek bestuur

losloop 18 is gou vasgeknoop

1 2 3 4
5 jaar later
almal wil weet van trou
almal vra waar is die baba
10 jaar nou...

el tel hitchhikers op dees dae en vertel my verhaal van my dae
ek het nou al vergeet hou om n joint te rol
ek moet my hare kort sny so niemand sien die grys
ek kannie so baie bier drink
ek drink nogsteeds whiskey maar dis my eie met my eie geld gekoop
ek rook nogsteeds so baie
maar buite weg van die baba

ek gaan nou slaap dis amper 12 uur
more staan ek op 7 uur
en gaan werk toe...<>

somer sang

"klak klak teen my tande soos n drom
meet my somer uit met n stuk kou gom"
-ramones

row mee yo
love juliette
craves a girl who smokes cigerettes
listens to hard rock and glides into her summer bikini line

hulle vra my wanner skryf ek my
summer song
here goes

almal wil n huisie by die see he
palms sweet meisies vry en groot bottels bier

almal wil n puisie wat nie seer is nie
iewers waar jou speedo hom kan hide

duitse dames groot en wit in pink bikinis
jong sonder-borste in boob tubes

almal wil n kysie by die see he
strand naai is befok wat die ocean gee jou motion
jy soen en jy case
eet saam roomys
gaan supertube ry

haar pa is myn bestuur op die wes rand
wat nog net 2 jaar oor het , dood of aftrei which ever comes first...
haar ma is n troos
n pragtige middeljarige vrou wat haar bikini bo stuk af haal
en sun bathe net soos by st tropez

gp nc nw mp
ons wil almal bruin by die see word
ons wil vir almal wys ons is ryk
ons is in self catering maar ons betaal vir die view

almal vra my
gerrie waars jou summer song
waars die volgende ska rumba
meisie meisie liewe lulu
next big thing
vak hansie tema

ek vra
waars my surf guitar sound en my vakansie attitude
ek se
daar's dorings in daai bos
waar jy las nag maraai genaai
daar's torings in die noord
wat ek mis
somer in n stad waar almal ver is...

pretoria

stad van letties en moffies
met die laaste name sodom en gomarrah
kyk vir my ek is n persoon
ek soek net liefde in die verkerde plek

pretoria
stad van stille seks en gebroke beloftes

n dominee sit langs n pak kaarte
om sy wins te maak en sy siel te beskerm
in sy gemeenskap se harte

n seun treur oor sy sake
hy het haar lief
maar hy soek n man se lyf

koning van die wereld
slaan vroue wat daar voor vra
vroue wat geld daar voor vat
koning van die wereld
wil net sy baas terug kry

pretoria
plek van bedwelmde drome

ons drink n heil drank aan
poppie wat n pyp prop
johnny wat n cap drop
mona wat vigs pas gekry het
philemon wat pas verkrag is
pastoor en sy sakgeld by die tafels
ceo en sy sweep op die boude
al die moffies en die letties
die torings en die tuine
die strate en die duiwel
wat daar uit hang


kom ons drink aan
pretoria

No comments: